Veldslag van Thermopylai

Slag van Thermopylai
Deel van die Grieks-Persiese oorloë

Die vlakte van Thermopylai vandag
Datum 11 Augustus 480 v.C.
Ligging Thermopylai, Griekeland
Resultaat Persiese oorwinning
Strydende partye
Griekse stadstate Persiese Ryk
Bevelvoerders
Themistokles
Leonidas I (†)
Demophilus (†)
Ahasveros
Mardonius
Hydarnes
Sterkte
5 200+ (Herodotos)
7 400+ (Diodorus)
11 200 (Pausanias)
2 600 000 (Herodotos)
~800 000 (Ctesias)
Ongevalle
1 000-4 000 (Herodotos) 20 000 (Herodotos)

Die Veldslag van Thermopylai was 'n veldslag wat in 480 v.C. plaasgevind het tussen die alliansie van Griekse stadstate aan die een kant en die Perse onder leiding van Xerxes I. Daar bestaan heelwat omstredenheid oor die grootte van die slag en Griekse bewerings oor die grootte van die Persiese magte is waarskynlik heelwat oordrewe.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search